Vir U gerief is daar n paar maniere om te bestel.
- Aanlyn (op ons web blad)
- Laai die boek in die mantjie kies “checkout”. U sal dan na n blad geneem word waar u besondehede moet invul.
- Kies die betaalmetode wat u verkies.
- Maak betaling.
- Ontvang bevestiging van u bestelling as ook aflewerings besonderhede.
- WhatsApp
- Kontak ons via 0765748128 Stuur asseblief die volgende:
- Naam en Van.
- Kontaknommer.
- Afleweringsadres.
- Boekkeuse.
- Ons sal dan met jou skakel oor keuses van betaling en aflewering
- U kan ook op die whatsapp katalogus ingaan en direk vandaar bestel.
- E pos
- Stuur U epos aan bestellings@jwmaree.co.za met:
- Naam en Van.
- Kontaknommer.
- Afleweringsadres.
- Boekkeuse .
- Ons sal dan met jou skakel oor keuses van betaling en aflewering.
- Stuur U epos aan bestellings@jwmaree.co.za met:
- Kontak ons via 0765748128 Stuur asseblief die volgende:
Telefoniess bestelling
- Indien u n telefoniese besteling verkies skakel ons by 0765748128 en laat asseblief n boodskap en ons sal u terugskakel.
Payfast
Betaling aanlyn op ons web blad gebeur deur die Payfast betaal kanaal waar U die opsie het om die volgende betaal metodes te gebruik.
- Krediet / Tjekkaart
- Debietkaart
- Masterpass
- Instant EFT
- Mobicred
- Zapper
Sodra U die betaal opsie van U keuse gekies het en die “place order” knoppie gedruk het sal U na die Payfast blad herlei word waar betaling gedoen word.
Volg die instruksies en sodra betaling suksesvol is sal U n bevestiging ontvang.
Elektroniese Fonds Oorplasing
- Daar is ook die opsie om n elektroniese fonds oorplasing to doen direk in ons bank rekening. Sodra Boek sal versend word sodra die betaling in die rekening wys.
- Aflewering is heeltemal gratis.
- Ons gebruik “The Courier Guy” vir al ons aflwerings.
- Dit neem 1 tot 4 dae lokaal en 4-6 dae nationaal vir aflewerings.
- Die kourier sal vir U n spoornommer stuur en met U kommunikeer oor aflewering.
Indien U enige verder vrae het of met ons in verbinding wil tree is U welkom om enige van die volgende te gebruik.
Sell of WhatsApp 0765748128
E pos bestellings@jwmaree.co.za Of liza@jwmaree.co.za
.
