bestellings@jwmaree.co.za
Whatsapp & Sell 0833312340

Vir U gerief is daar n paar maniere om te bestel.

  • Aanlyn (op ons web blad)
    • Laai die boek in die mantjie kies “checkout”. U sal dan na n blad geneem word waar u besondehede moet invul.
    • Kies die betaalmetode wat u verkies.
    • Maak betaling.
    • Ontvang bevestiging van u bestelling as ook aflewerings besonderhede.
  • WhatsApp
    • Kontak ons via 0765748128 Stuur asseblief die volgende:
      • Naam en Van.
      • Kontaknommer.
      • Afleweringsadres.
      • Boekkeuse.
      • Ons sal dan met jou skakel oor keuses van betaling en aflewering
      • U kan ook op die whatsapp katalogus ingaan en direk vandaar bestel.
    • E pos
      • Stuur U epos aan bestellings@jwmaree.co.za met:
        • Naam en Van.
        • Kontaknommer.
        • Afleweringsadres.
        • Boekkeuse .
        • Ons sal dan met jou skakel oor keuses van betaling en aflewering.

Telefoniess bestelling

        • Indien u n telefoniese besteling verkies skakel ons by 0765748128 en laat asseblief n boodskap en ons sal u terugskakel.

Payfast

Betaling aanlyn op ons web blad gebeur deur die Payfast betaal kanaal waar U die opsie het om die volgende betaal metodes te gebruik.

  • Krediet / Tjekkaart
  • Debietkaart
  • Masterpass
  • Instant EFT
  • Mobicred
  • Zapper

Sodra U die betaal opsie van U keuse gekies het en die “place order” knoppie gedruk het sal U na die Payfast blad herlei word waar betaling gedoen word.

Volg die instruksies en sodra betaling suksesvol is sal U n bevestiging ontvang.

Elektroniese Fonds Oorplasing

  • Daar is ook die opsie om n elektroniese fonds oorplasing to doen direk in ons bank rekening. Sodra Boek sal versend word sodra die betaling in die rekening wys.
  • Aflewering is heeltemal gratis.
  • Ons gebruik “The Courier Guy” vir al ons aflwerings.
  • Dit neem 1 tot 4 dae lokaal en 4-6 dae nationaal vir aflewerings.
  • Die kourier sal vir U n spoornommer stuur en met U kommunikeer oor aflewering.

Indien U enige verder vrae het of met ons in verbinding wil tree is U welkom om enige van die volgende te gebruik.

Sell of WhatsApp 0765748128

E pos  bestellings@jwmaree.co.za   Of liza@jwmaree.co.za

 

.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping