bestellings@jwmaree.co.za
Whatsapp & Sell 0833312340

JACKO MAREE

Jacko Maree het op ‘n plaas in die hart van die Vrystaat grootgeword. Skoolgegaan op Excelsior en Grey Kollege. Kry sy BA LLB by Stellenbosch. Praktiseer as prokureur en word stadsraadslid en burgemeester van Ladysmith, KZN. Gekies as: President van die Natalse Munisipale Vereeniging, die Verenigde Munisipale Bestuur van Suid Afrika, lid van die parlement. Is afgetree en woon in Melkbosstrand.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping